Category Archives: 7 Elemente van Kuns

7 Elemente van Kuns: 2-Dimensionele Vorm

Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag se les gaan oor 2-dimensionele vorm.   2-Dimensionele vorm is een van die sewe elemente van kuns, saam met lyn, toon, tekstuur, kleur, ruimte en 3-dimensionele vorm.  Absoluut alles om ons is uit vorms gemaak.  Maar wat presies is ‘n vorm?  Ons dink tipies aan ‘n vorm as […]

7 Elemente van Kuns: 3D Vorms

  Hallo, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag gaan ons les oor 3-dimensionele vorm. 3-dimensionele vorm is een van die sewe elemente van kuns, tesame met lyn, toon, tekstuur, kleur, ruimte en 2D vorm. Ons voeg diepte by ‘n 2-dimensionele vorm om ‘n 3-dimensionele vorm te kry.  Wanneer 2-dimensionele vorms die derde dimensie van […]

7 Elemente van Kuns: Tekstuur

Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag se les is alles oor tekstuur.  Tekstuur  is hoe ‘n voorwerp voel.  Dikwels in kuns moet ons as kunstenaars ‘n 3D voorwerp teken op ‘n 2D oppervlak.  Tekstuur in kuns kan dus verwys na werklike tekstuur or visuele tekstuur.  In tekeninge en skilderye is tekstuur visueel, gesuggerreer, […]