Category Archives: Uncategorized

7 Elemente van Kuns: Toon

Toon is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, tekstuur, kleur, ruimte, 2-dimensionele vorm en 3-dimensionele vorm.  Wat is toonwaarde? Waarde is bloot die lig en die donker van ‘n prentjie. Jy kan toonwaardes  beter verstaan as  jy dit in ‘n skaal visualiseer. Ek hou daarvan om met ‘n waardeskaal van een […]

7 Elemente van Kuns: Ruimte

7 elemente van kuns

Ruimte is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, toon, tekstuur, kleur, 2-dimensionele vorm en 3-dimensionele vorm. Wat is ruimte? Ruimte is die plek waar ‘n kunswerk uitgestal is, die fisiese spasie wat dit opneem. Dit is altyd deel van ‘n kunswerk. Soms, op verskeie maniere.  As mense in ‘n kunswerk na […]

Our Studio’s COVID-19 Protocols

Our COVID-19 Protocols At our School We need to stay vigilant at all times and keep on implementing our PPE and COVID-19 Protocol. Our children continue to do well with the sanitisation and masks/shields and we are very grateful that thus far all of our children and staff remain healthy. COVID-19 Policy & Procedure These measures […]