Monthly Archives: Mar 2021

7 Elemente van Kuns: 2-Dimensionele Vorm

Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag se les gaan oor 2-dimensionele vorm.  2-Dimensionele vorm is een van die sewe elemente van kuns, saam met lyn, toon, tekstuur, kleur, ruimte en 3-dimensionele vorm.  Absoluut alles om ons is uit vorms gemaak.  Maar wat presies is ‘n vorm?  Ons dink tipies aan ‘n vorm as […]

7 Elemente van Kuns: 3-Dimensionele Vorms

Hallo, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag gaan ons les oor 3-dimensionele vorm. 3-Dimensionele vorm is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, toon, tekstuur, kleur, ruimte en 2D vorm. Hoe verander 2-dimensionele vorms in 3-dimensionele vorms? Ons voeg diepte by ‘n 2-dimensionele vorm om ‘n 3-dimensionele vorm te kry. Wanneer 2-dimensionele […]

7 Elemente van Kuns: Tekstuur

Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag se les is alles oor tekstuur.  Wat is tekstuur? Tekstuur  is hoe ‘n voorwerp voel. Dikwels in kuns moet ons as kunstenaars ‘n 3D voorwerp teken op ‘n 2D oppervlak.  Werklike of visuele tekstuur In tekeninge en skilderye is tekstuur visueel, gesuggerreer, so ons kan nie regtig oor […]

7 Elements of Art: Form

Watch this lesson for free on our YouTube channel  Free Lesson on the 7 Elements of Art by artist Lillian Gray. This is a video and blog series teaching the 7 Elements of Art in an easy-to-understand way. The series consists of 7 lessons presented by artist Lillian Gray. Hi I’m artist Lillian Gray and today’s lesson is all about […]

7 Elements of Art: Space

Watch this lesson for free on our YouTube channel  Free Lesson on the 7 Elements of Art by artist Lillian Gray. This is a video and blog series teaching the 7 Elements of Art in an easy-to-understand way. The series consists of 7 lessons presented by artist Lillian Gray. Space is one of the 7 elements of art along with […]

7 Elements of Art: Shape

Watch this lesson for free on our YouTube channel  Free Lesson on the 7 Elements of Art by artist Lillian Gray. This is a video and blog series teaching the 7 Elements of Art in an easy-to-understand way. The series consists of 7 lessons presented by artist Lillian Gray. Hi, I’m artist Lillian Gray and today’s lesson is all about […]