Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag gaan ek my troefkaart met julle deel, die toertjie in my mou oor hoe om jou kuns te laat uitstaan en sodat jy kan weet wat is fout met ‘n spesifieke prentjie as dit dalk soms net vervelig lyk, en iets werk net nie. Hoe wen jy […]
Category Archives: 7 Elemente van Kuns
Toon is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, tekstuur, kleur, ruimte, 2-dimensionele vorm en 3-dimensionele vorm. Wat is toonwaarde? Waarde is bloot die lig en die donker van ‘n prentjie. Jy kan toonwaardes beter verstaan as jy dit in ‘n skaal visualiseer. Ek hou daarvan om met ‘n waardeskaal van een […]
Ruimte is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, toon, tekstuur, kleur, 2-dimensionele vorm en 3-dimensionele vorm. Wat is ruimte? Ruimte is die plek waar ‘n kunswerk uitgestal is, die fisiese spasie wat dit opneem. Dit is altyd deel van ‘n kunswerk. Soms, op verskeie maniere. As mense in ‘n kunswerk na […]
Hi, Ek is die kunstenaar Lillian Gray en vandag se les gaan oor kleur. Het jy al ooit oorweldig gevoel met kleur? Het jy al ooit oorweldig gevoel met kleur? Meng jy altyd modderige, vuil kleure en voel jy oor die algemeen verlore? Wonder jy ooit hoe sommige kunstenaars sommer net kleur verstaan? Hulle kom […]
Lyn is een van die 7 elemente van kuns, tesame met, toon, tekstuur, kleur, ruimte 2-dimensionele vorm en 3-dimensionele vorm. ‘n Lyn is eenvoudig ‘n punt wat langer is as wat dit breed is, so dit is eenvoudig, elke lyn is net ‘n punt A tot B, of is dit? Paul Klee het gesê ‘n […]
Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag se les gaan oor 2-dimensionele vorm. 2-Dimensionele vorm is een van die sewe elemente van kuns, saam met lyn, toon, tekstuur, kleur, ruimte en 3-dimensionele vorm. Absoluut alles om ons is uit vorms gemaak. Maar wat presies is ‘n vorm? Ons dink tipies aan ‘n vorm as […]
Hallo, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag gaan ons les oor 3-dimensionele vorm. 3-Dimensionele vorm is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, toon, tekstuur, kleur, ruimte en 2D vorm. Hoe verander 2-dimensionele vorms in 3-dimensionele vorms? Ons voeg diepte by ‘n 2-dimensionele vorm om ‘n 3-dimensionele vorm te kry. Wanneer 2-dimensionele […]
Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag se les is alles oor tekstuur. Wat is tekstuur? Tekstuur is hoe ‘n voorwerp voel. Dikwels in kuns moet ons as kunstenaars ‘n 3D voorwerp teken op ‘n 2D oppervlak. Werklike of visuele tekstuur In tekeninge en skilderye is tekstuur visueel, gesuggerreer, so ons kan nie regtig oor […]
Our COVID-19 Protocols At our School We need to stay vigilant at all times and keep on implementing our PPE and COVID-19 Protocol. Our children continue to do well with the sanitisation and masks/shields and we are very grateful that thus far all of our children and staff remain healthy. COVID-19 Policy & Procedure These measures […]
… for the sake of her family, her friends, and most of all her art learners. Our very own Lillian Gray, contemporary South African artist, has painted herself into an exhibition in The Big Apple! To Lillian, this invitation to showcase her work in New York is the rainbow in South Africa’s cloud (thank you, Maya […]