Please note we have two videos on this artist. This one is for our younger students and a more in-depth video for our older students. Who is artist Willie […]
Category Archives: 7 Elemente van Kuns
Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag gaan ek my troefkaart met julle deel, die toertjie in my mou oor hoe om jou kuns te laat uitstaan en sodat […]
Toon is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, tekstuur, kleur, ruimte, 2-dimensionele vorm en 3-dimensionele vorm. Wat is toonwaarde? Waarde is bloot die lig en die […]
Ruimte is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, toon, tekstuur, kleur, 2-dimensionele vorm en 3-dimensionele vorm. Wat is ruimte? Ruimte is die plek waar ‘n kunswerk […]
Hi, Ek is die kunstenaar Lillian Gray en vandag se les gaan oor kleur. Het jy al ooit oorweldig gevoel met kleur? Het jy al ooit oorweldig gevoel met kleur? […]
Lyn is een van die 7 elemente van kuns, tesame met, toon, tekstuur, kleur, ruimte 2-dimensionele vorm en 3-dimensionele vorm. ‘n Lyn is eenvoudig ‘n punt wat langer is as […]
Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag se les gaan oor 2-dimensionele vorm. 2-Dimensionele vorm is een van die sewe elemente van kuns, saam met lyn, toon, tekstuur, kleur, […]
Hallo, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag gaan ons les oor 3-dimensionele vorm. 3-Dimensionele vorm is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, toon, tekstuur, kleur, […]
Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag se les is alles oor tekstuur. Wat is tekstuur? Tekstuur is hoe ‘n voorwerp voel. Dikwels in kuns moet ons as kunstenaars ‘n […]
Our COVID-19 Protocols At our School We need to stay vigilant at all times and keep on implementing our PPE and COVID-19 Protocol. Our children continue to do well with […]
- 1
- 2